‘n Ambassadeur se Wysheid episode artwork

EPISODE · Nov 18, 2023 · 3 MIN

‘n Ambassadeur se Wysheid

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailKolossense 4:5,6 Tree met wysheid op teenoor die mense wat nog buite die gemeente is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid. Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig; en julle moet weet hoe julle elkeen behoort te antwoord. Daar was nog altyd, en ek vermoed daar sal altyd 'n aansienlike mate van wrywing bestaan tussen mense van geloof en ongelowiges; tussen diegene wat in Jesus glo en diegene wat nie in Hom glo nie. En Christene gebruik twee teenoorgestelde en ewe verkeerde benaderings om hierdie mense te hanteer.Een benadering is om te kapituleer, deur eenvoudig saam met die stroom te gaan om op hierdie wyse die wrywing heeltemal te vermy. Die ander benadering is om terug te baklei met diegene wat ons geloof teëstaan, deur hulle metodes en tegnieke te gebruik. Ook heeltemal verkeerd, nè?Ek het nou die dag 'n spotprent gesien van twee ouens wat na Jesus staan en kyk waar Hy aan die Kruis hang. Die een sê vir die ander: “Wat het Hy gesê wat almal so kwaad gemaak het?” Die ander ou antwoord: "Wees lief vir mekaar". Waarop die eerste een geantwoord het: "O ek sien; dis die rede!"En dit was wat gebeur het. Jesus het gesê: Wees lief vir God en wees lief vir mekaar! Wanneer jy dit uitleef, word jy gekruisig. Maar hoe tree jy in so ‘n konfronterende situasie op? Is daar sprake van liefde en vriendelikheid wanneer jy geloofswrywing ervaar?Kolossense 4:5,6 Tree met wysheid op teenoor die mense wat nog buite die gemeente is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid. Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig; en julle moet weet hoe julle elkeen behoort te antwoord.Stel jou voor dat wanneer een land 'n ambassadeur na 'n ander land stuur en al wat die ambassadeur doen, is om met venynige en sarkastiese opmerkings voor ‘n dag te kom, omdat hy nie saamstem met wat die land doen nie. Dis nie effektiewe diplomasie nie, nè?!God roep ons om as wyse ambassadeurs op te tree. As jy in Jesus glo, is jy 'n ambassadeur van Christus. Tree dus soos een op… al weet jy hulle sal jou waarskynlik nog steeds kruisig.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Kolossense 4:5,6 Tree met wysheid op teenoor die mense wat nog buite die gemeente is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid. Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig; en julle moet weet hoe julle elkeen behoort te antwoord. Daar was nog altyd, en ek vermoed daar sal altyd 'n aansienlike mate van wrywing bestaan tussen mense van geloof en ongelowiges; tussen diegene wat in Jesus glo en diegene wat nie in Hom glo nie. En Christene gebruik ...

NOW PLAYING

‘n Ambassadeur se Wysheid

0:00 3:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 18, 2023.

What is this episode about?

Send us Fan MailKolossense 4:5,6 Tree met wysheid op teenoor die mense wat nog buite die gemeente is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid. Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig; en julle moet weet hoe julle...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!