EPISODE · Feb 24, 2022 · 2 MIN
'n Goeie dag vir die Minister van Finansies
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek weet dit nie met sekerheid nie, maar ek dink die Minister van Finansies, of sy span, luister na Die Ekonomie Minuut, want hy het gister al die regte dinge gesê. Dit is natuurlik makliker gemaak deur die amper R181 miljard ekstra belastinginkomste wat hy in 2021/22 gekry het. Dit het hom speelruimte gegee om ʼn deel daarvan te gebruik om vir ekstra uitgawes te betaal en om die res te gebruik om die leningsbehoefte kleiner te maak. Hy kon volhou met die fiskale dissipline, maar ook ʼn bietjie belastingverligting gee. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
'n Goeie dag vir die Minister van Finansies
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m