EPISODE · Dec 16, 2020 · 2 MIN
'n Halwe tree terug vanaf die fiskale afgrond
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het so tyd gelede verduidelik dat die belangrikste stap om Suid-Afrika se benaderde fiskale posisie te verbeter is om die staat se salarisrekening onder beheer te bring. Vroeg in die maand het vakbonde die regering voor die arbeidsappélhof gedaag omdat die verhogings van die laaste jaar van die bestaande 3-jaar salaris-ooreenkoms nie betaal is nie. Gister het die hof bevind dat daardie ooreenkoms onwettig was en die regering hoef nie die verhogings te betaal nie.
What this episode covers

NOW PLAYING
'n Halwe tree terug vanaf die fiskale afgrond
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m