'n Kykie na Indiese spys en drank episode artwork

EPISODE · Jun 23, 2019 · 31 MIN

'n Kykie na Indiese spys en drank

from Kontrei Klets · host Clifford Roberts

Ons besoek aan die Paul John distillieerdery was maar net die begin van 'n wonderlike toer na Indië. In hierdie potgooi fokus ons op die geure van hierdie fasinerende land. Dit sluit onderhoude met meesterdistilleerder Michael D'Souza in asook sjefs by die Caravela Beach Resort; 'n gids by die Tropical Spice Plantation; en nog 'n gids op die Uptown Kolkata Food Tour, wat deur A Chef's Tour aangebied word. Daar is ook wenke wat jou kan help met beplanning van jou eie besoek aan Indië. Stuur gerus 'n stemboodskap en dalk sluit ons dit volgende keer in!

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 23, 2019

Embed this episode

Ready to play

'n Kykie na Indiese spys en drank

0:00 31:32

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kontrei Klets?

This episode is 31 minutes long.

When was this Kontrei Klets episode published?

This episode was published on June 23, 2019.

Can I download this Kontrei Klets episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!