EPISODE · Jul 20, 2022 · 1 MIN
'n Nuwe maatstaf van hoe dit met die ekonomie gaan
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Terwyl ons wag vir vandag se inflasiesyfers is daar kans om oor iets interessant te praat. Ekonome praat van die Bruto Binnelandse produk en is maar altyd bekommerd oor die groei van die ekonomie. Daar is egter mense wat krities is oor die BBP as maatstaf van hoe dit met die ekonomie gaan. Die meting vat maar ʼn raaiskoot oor die informele sektor, dit neem nie skade aan die omgewing in ag nie en sê niks oor hoe gelyk of ongelyk inkomste verdeel is nie. Daar is nou ʼn nuwe maatstaf wat hierdie laaste punt probeer aanspreek. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Kyk ook na my nuwe blad www.econ101.blog.
What this episode covers

NOW PLAYING
'n Nuwe maatstaf van hoe dit met die ekonomie gaan
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m