EPISODE · Aug 18, 2022 · 2 MIN
'n Voorspellingsmark vir alles
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Oral is mense besig om voorspellings te maak oor wat in die toekoms gaan gebeur, maar hoeveel daarvan is goedkoop praatjies? As jy oortuig is dat die Springbokke die Wallabies gaan klop kan jy geld daarop verwed, maar hoe gemaak met al die voorspellings oor rentekoerse en met hoeveel dit hierdie jaar nog gaan styg? In die VSA is daar nou ‘n mark vir dit, en dit staan bekend as Kalshi.com. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
'n Voorspellingsmark vir alles
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m