EPISODE · Aug 4, 2022 · 2 MIN
'n Welvaartsbelasting om 'n Basiese Inkomstetoelaag te finansier?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die idee van 'n welvaartbelasting duik elke nou en dan op en is ook weer by die ANC se beleidskonferensie genoem as ʼn manier om ʼn basiese inkomstetoelaag te finansier. Presies wat met die belasting bedoel word is nie mooi verduidelik nie, maar die konsep is dié van 'n belasting op jou totale rykdom. Dit word nie op inkomste gehef nie, maar op die netto waarde van individue. En dit is waar die probleme begin. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
'n Welvaartsbelasting om 'n Basiese Inkomstetoelaag te finansier?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m