EPISODE · Apr 14, 2022 · 0 MIN
Namibia se varkbedryf in 'n krises- 15 April 2022
from AGRI NEWS NET
Die Namibiese varkbedryf was reeds voor die huidige krisis onder druk. Die voorsitter van die Varkprodusente Vereniging Gideon Goosen, beskryf dit as die perfekte storm omdat kommoditeite styg en vleispryse daal. Dus meen hy, dit sal binnekort veroorsaak dat produsente teen ‘n verlies produseer.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
Embed this episode
NOW PLAYING
Namibia se varkbedryf in 'n krises- 15 April 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.