‘Nampo, bringer van hoop’ - Dr. Dirk Strydom episode artwork

EPISODE · May 9, 2025 · 20 MIN

‘Nampo, bringer van hoop’ - Dr. Dirk Strydom

from Media24 · host Media24

Dr. Dirk Strydom staan aan die stuur van Nampo, die eenstop-platform waar boere, landbou-ondernemings en diensverskaffers kan byeenkom, saamwerk en sake doen. In dié Bly Boer-episode gesels Johan Beukes met dr. Dirk Strydom, besturende direkteur van Nampo, oor vanjaar se skou, die impak daarvan en om nie hoop te verloor nie. In die episode sal jy meer hoor oor: • hoekom Nampo so spesiaal is; • die karaktereienskappe van hoopvolle boere en boere sonder hoop; • raad vir ’n boer op moedverloor se vlakte; en • ’n boodskap vir ’n boer met wie dit goed gaan.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 9, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

‘Nampo, bringer van hoop’ - Dr. Dirk Strydom

0:00 20:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 20 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on May 9, 2025.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!