EPISODE · Feb 10, 2025 · 3 MIN
Nataniël se CAKE TOPPER vat Bloemfontein gehore na die volgende vlak van vermaak
from OFM Artbeat (Kunsteklop) · host OFM
Oorspronklike musiek, nuwe verwerkings van bekende melodieë, briljante musikante, aangrypende stories, hope humor en skouspelagtige ontwerpe – net ‘n paar aspekte van wat jy kan verwag van Nataniël se nuutste produksie CAKE TOPPER. Hy gesels met Yolanda Maartens in die OFM Kunsteklop oor die harde werk wat in so produksie in gaan, sy agter-die-skerms foto van sy lang bene wat opslae maak en ook sy liefde vir Bloemfontein se Sand du Plessis teater. Kaaartjies is beskikbaar by Webtickets met slegs 2 vertonings 5 & 6 Maart om 19:00.
Embed this episode
NOW PLAYING
Nataniël se CAKE TOPPER vat Bloemfontein gehore na die volgende vlak van vermaak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.