EPISODE · Aug 25, 2022 · 2 MIN
#NationalShutdown of wat ook al
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Gister het Saftu en Cosatu hulle #NationalShutdown veldtog gehad en meeste ontleders het dit as onsinnig beskryf. Die vraagstukke soos beurtkrag en stygende lewenskoste is werklik, maar is dit nodig om bewustheid daarvan te skep? Dit is ook nie probleme wat deur betogings opgelos word nie. Maar ek dink daar is tog ʼn grotere sosio-ekonomiese en politieke prentjie om te sien. Suid-Afrikaanse vakbonde is vir verskillende redes in ʼn oorlewingstryd en dit kan ons almal nog beinvloed. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
#NationalShutdown of wat ook al
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m