Nazli George kom vertel hoe haar karakter Ragel blom op Skemergrond. episode artwork

EPISODE · Sep 5, 2024 · 18 MIN

Nazli George kom vertel hoe haar karakter Ragel blom op Skemergrond.

from OFM Nights · host OFM

Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe van die Louw-familie onherroeplik gaan verander. Dié telenovelle begin op 1 Julie 2024 om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145). Dit sal ook beskikbaar wees op DStv Catch Up en DStv Stream.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 5, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Nazli George kom vertel hoe haar karakter Ragel blom op Skemergrond.

0:00 18:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Nights?

This episode is 18 minutes long.

When was this OFM Nights episode published?

This episode was published on September 5, 2024.

Can I download this OFM Nights episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!