Nederigheid episode artwork

EPISODE · Nov 2, 2023 · 2 MIN

Nederigheid

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailFilippense 2:7-9 maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van 'n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word. En toe Hy as mens verskyn het, het Hy Homself verder verneder. Hy was gehoorsaam tot in die dood, ja, die dood aan die kruis. Daarom het God Hom ook tot die hoogste eer verhef en Hom die Naam gegee wat bo elke naam is, Dit is lekker wanneer ander mense jou waardeer – vir die mens wat jy is, vir wat jy gedoen het en dalk selfs vir die potensiaal wat hulle in jou sien. Dit is lekker. Maar die tragedie is dat ons in 'n wêreld, wat op sy kop staan, leef.Om meer soos Jesus te word, is nie iets wat oornag gebeur nie, ten minste nie vir my nie. Wat van jou?Goed, nou dat ons mekaar verstaan, kom ons vra mekaar wat doen ons met daardie natuurlike begeerte om populêr te wees, om gerespekteer te word, of om toekennings vir ons voortreflikheid te ontvang?Dit is immers een ding om deur ander gewaardeer te word. Dit is heeltemal ‘n ander ding om na erkenning en belonings te smag. Wat het Jesus gedoen?Filippense 2:7-9 maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van 'n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word. En toe Hy as mens verskyn het, het Hy Homself verder verneder. Hy was gehoorsaam tot in die dood, ja, die dood aan die kruis. Daarom het God Hom ook tot die hoogste eer verhef en Hom die Naam gegee wat bo elke naam isWat dit vir my sê, is dat die grootste daad van nederigheid in die hele geskiedenis vir Jesus die grootste eer en beloning besorg het. En daardie beginsel geld vandag ook vir mense soos ek en jy.Soos jy op jou reis saam met Jesus voortbeur – al is dit party dae een tree vorentoe, twee treë terug – ontdek jy dat hoe nederiger jy is, hoe meer erkenning ontvang jy. En weet jy dat wanneer jy vrykom van die begeerte tot wêreldse erkenning, hoe meer word jy vry van die druk om mense te beïndruk; jy hoef nie meer erkenning te kry nie; jy hoef nie meer te wen nie.Maar hoe meer jy jouself verneder, hoe meer seën God jou op maniere wat jy nooit sou kon dink nie. Verneder jouself.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Filippense 2:7-9 maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van 'n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word. En toe Hy as mens verskyn het, het Hy Homself verder verneder. Hy was gehoorsaam tot in die dood, ja, die dood aan die kruis. Daarom het God Hom ook tot die hoogste eer verhef en Hom die Naam gegee wat bo elke naam is, Dit is lekker wanneer ander mense jou waardeer – vir die mens wat jy is, vir wat jy gedoen het en dalk selfs vir die potensiaal wat hulle...

NOW PLAYING

Nederigheid

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 2, 2023.

What is this episode about?

Send us Fan MailFilippense 2:7-9 maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van 'n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word. En toe Hy as mens verskyn het, het Hy Homself verder verneder. Hy was gehoorsaam tot in die dood, ja, die dood aan...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!