Neem Die Druk Af episode artwork

EPISODE · Nov 6, 2023 · 2 MIN

Neem Die Druk Af

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHebreërs 4:1,2 Terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog van krag is, moet ons oppas dat dit nie miskien later blyk dat een van julle agtergebly het nie. Ons het die blye boodskap ontvang net soos hulle, maar hoewel hulle die prediking gehoor het, het dit hulle niks gebaat nie, omdat hulle nie geglo het wat hulle gehoor het nie. Het jy al ooit gewonder hoekom daar soveel moeilikheid in hierdie wêreld van ons is? Hoekom is mense so kwaad? Waar kom al hierdie woede vandaan? Hoekom skree en raas almal? Waarom, inderdaad!Een van my gunsteling vakke op skool was fisika. En een van die dinge wat jy leer, is dat wanneer jy hitte deur 'n gasvlam op 'n verseëlde houer toepas, jy die druk verhoog. Die hitte veroorsaak nou dat die gas molekules al vinniger rondvlieg en dit verhoog die aantal kere waarmee hulle teen mekaar en teen die wande van die houer bots, dramaties.As jy lank genoeg aanhou om die hitte toe te pas, sal dit uiteindelik letterlik, die deksel afblaas. Ek wonder of dit nie presies is wat vandag in ons wêreld gebeur nie. Soveel druk, soveel argumente ... die deksel het afgeblaas!God het belowe om die druk af te neem, Hy het ons sy vrede en sy rus belowe, maar te veel mense het dit verwerp.Hebreërs 4:1,2 Terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog van krag is, moet ons oppas dat dit nie miskien later blyk dat een van julle agtergebly het nie. Ons het die blye boodskap ontvang net soos hulle, maar hoewel hulle die prediking gehoor het, het dit hulle niks gebaat nie, omdat hulle nie geglo het wat hulle gehoor het nie.So baie mense, inderwaarheid die meeste, het die Goeie Nuus van Jesus verwerp. Kyk om jou rond. Hoe goed werk dit in hierdie dierbare wêreld van ons? Wil jy die druk van jou lewe afneem? Aanvaar sy boodskap, kom nader aan Jesus, gaan sy plek van rus binne.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Hebreërs 4:1,2 Terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog van krag is, moet ons oppas dat dit nie miskien later blyk dat een van julle agtergebly het nie. Ons het die blye boodskap ontvang net soos hulle, maar hoewel hulle die prediking gehoor het, het dit hulle niks gebaat nie, omdat hulle nie geglo het wat hulle gehoor het nie. Het jy al ooit gewonder hoekom daar soveel moeilikheid in hierdie wêreld van ons is? Hoekom is mense so kwaad? Waar kom al hierdie woede ...

NOW PLAYING

Neem Die Druk Af

0:00 2:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 6, 2023.

What is this episode about?

Send us Fan MailHebreërs 4:1,2 Terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog van krag is, moet ons oppas dat dit nie miskien later blyk dat een van julle agtergebly het nie. Ons het die blye boodskap ontvang net soos hulle, maar hoewel hulle die...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!