EPISODE · Dec 14, 2023 · 1H 48M
NEIL SANDILANDS
from PRAATING · host Peach van Pletzen a.k.a Groothond
In ons finale episode vir 2023 het ons besluit om met 'n wyse man met 'n groot grys baard te Praat!He is not kersvader maar in 'n ander wêreld kon hy net soveel een vertolk. He knows 'n ding of twee about vertolking rolle. Hy is 'n akteur, liedjieskrywer, sanger en een van die vaders of suiwer Afrikaans. Will he be bereid to Praat some Mengels?Hy is 'n fellow gryshond, gebore in die myndorpie Randfontein en hy lyk soos hoe whisky proe. Ek het vir ’n week lank pyp gerook en whisky gedrink om vir die gesprek voor te berei... kaal in die Kalahari. Ek dit het gehelp.Dis 'n lang en layered episode wat belaai is met insig en wysheid en paar kakgroot facts! Dames en here vir die laaste keer in 2023 sit jul pote bymekaar vir Neil Joseph William Sandilands.Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
Embed this episode
What this episode covers
In ons finale episode vir 2023 het ons besluit om met 'n wyse man met 'n groot grys baard te Praat! He is not kersvader maar in 'n ander wêreld kon hy net soveel een vertolk. He knows 'n ding of twee about vertolking rolle. Hy is 'n akteur, liedjieskrywer, sanger en een van die vaders of suiwer Afrikaans. Will he be bereid to Praat some Mengels? Hy is 'n fellow gryshond, gebore in die myndorpie Randfontein en hy lyk soos hoe whisky proe. Ek het vir ’n week lank pyp gerook en whisky gedrink ...
Ready to play
NEIL SANDILANDS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.