EPISODE · Jan 19, 2022 · 1 MIN
Net 33% van KMO's dink hulle gaan hierdie jaar groei
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Business Partners Kleinsake-indeks wat sakevertroue onder kleinsake-ondernnemings meet is hierdie week bekend gemaak. Dit wys dat slegs 33% van die kleinsake-ondernemings wat einde verlede jaar aan ʼn opname deelgeneem het, vertroue gehad het dat hulle besigheid oor die volgende 12 maande gaan groei. Hulle is bekommerd oor kontantvloei, stygende brandstofkoste, die beskikbaarheid van vaardighede, en moeilike ekonomiese omstandighede.
What this episode covers

NOW PLAYING
Net 33% van KMO's dink hulle gaan hierdie jaar groei
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m