EPISODE · Jul 24, 2025 · 1H 17M
NICHOLIS LOUW
from PRAATING · host Peach van Pletzen a.k.a Groothond
We have met the Kaptein… But do we ken the Generaal?Vandag se gas sing blues, rock, country én sokkie met die stem van ’n duisend brullende Harleys. Hy is die OG bad boy van sokkie — maar wie is die man binne die sokkies, binne die vlamtastiese stewels?Hy is deel van Afrikaanse popkultuur, en was al genoem in ’n Jack Parow-snit én ’n Van Pletzen-snit!Die clue lê in die opening lyn van ons kakgroot mega-hit, “Jy Bly Stil.”Ek praat natuurlik van fkn NICHOLIS LOUW!Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
Embed this episode
What this episode covers
We have met the Kaptein… But do we ken the Generaal? Vandag se gas sing blues, rock, country én sokkie met die stem van ’n duisend brullende Harleys. Hy is die OG bad boy van sokkie — maar wie is die man binne die sokkies, binne die vlamtastiese stewels? Hy is deel van Afrikaanse popkultuur, en was al genoem in ’n Jack Parow-snit én ’n Van Pletzen-snit! Die clue lê in die opening lyn van ons kakgroot mega-hit, “Jy Bly Stil.” Ek praat natuurlik van fkn NICHOLIS LOUW! Kom join ons vir PRAAT...
Ready to play
NICHOLIS LOUW
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.