NNN se visdialoog spreek nie kwessies aan of leer lesse nie episode artwork

EPISODE · Apr 24, 2026 · 0 MIN

NNN se visdialoog spreek nie kwessies aan of leer lesse nie

from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het 'n beroep gedoen op 'n oop dialoog in Namibië se visbedryf met vakbonde wat waarsku dat die sektor in 'n krisis verkeer, met werkers wat onsekerheid, swak toestande en beperkte voordele in die gesig staar. Die president sluit vandag 'n driedaagse konsultasie met vismaatskappye op Walvisbaai af. Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het 'n oorsig oor die gesprekke gegee en meen dat geen van die ware kwessies aangespreek word nie. Sy direkteur Graham Hopwood.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 24, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

NNN se visdialoog spreek nie kwessies aan of leer lesse nie

0:00 0:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kosmos 94.1?

This episode is 0 minutes long.

When was this Kosmos 94.1 episode published?

This episode was published on April 24, 2026.

Can I download this Kosmos 94.1 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!