EPISODE · Jan 20, 2021 · 2 MIN
Nog maniere om vir die entstof te betaal
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
As mens die koerant lees, lyk dit of baie mense teleurgesteld is oor die regering se swak beplanning rondom die aankoop van die coronavirusentstof, maar hulle is ook nie baie lus om ekstra daarvoor te betaal nie. Die Departement van Gesondheid skat dit sal ongeveer R20,6 miljard kos om twee-derdes van die bevolking in te ent. Die voorstel dat privaatmediesefondse hulle lede se reserwes gebruik om vir die lede en net soveel nie-lede te betaal het mense omgekrap. Daar is nou nog voorstelle op die tafel, maar elkeen het sy eie problematiek.
What this episode covers

NOW PLAYING
Nog maniere om vir die entstof te betaal
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m