EPISODE · Jan 23, 2023 · 2 MIN
Nog twee jaar van beurtkrag (kry maar die sonpanele)
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Almal praat oor beurtkrag en met gister se nuus dat dit ten minste nog twee jaar gaan duur, het ek gedink om ook iets daaroor te sê. In eenvoudige terme is die vraag na elektrisiteit groter as die aanbod en in Ekonomie-1 beteken dit die prys moet styg. As die mark werk sal die aanbod stadig toeneem en prys stabiliseer. Ons kan lank praat oor wat die oorsake van die toestand is, en wat die beste oplossings is, maar vandag wil ek gesels oor die deel waar die mark werk – residensiële sonpaneelstelsels.
What this episode covers

NOW PLAYING
Nog twee jaar van beurtkrag (kry maar die sonpanele)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m