Nuwe Christelike fiksie episode artwork

EPISODE · Jun 5, 2026 · 1H 15M

Nuwe Christelike fiksie

from Radio Pulpit · host Madeleine Venter

Twee gerekende skrywers kuier in die ateljee om meer te vertel oor hulle nuutste Christelike fiksie romans. Elize Parker vertel waarom Christene natuurbewaring ernstig behoort op te neem – soos die boodskap tereg oorgedra word in haar boek, Die eilandbruid se sluier. Sy deel ook ’n voorsmakie van haar volgende boek in die Orka-reeks. Frenette van Wyk deel agtergrond oor haar historiese roman, Om weer te dans, en brei uit oor die rol wat parfuum en geurige olies in die Bybel se tyd gespeel het. Sy vertel ook waarom sy in God se ja vir haar lewe glo.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 5, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Nuwe Christelike fiksie

0:00 1:15:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Pulpit?

This episode is 1 hour and 15 minutes long.

When was this Radio Pulpit episode published?

This episode was published on June 5, 2026.

Can I download this Radio Pulpit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!