EPISODE · Oct 5, 2022 · 2 MIN
Nuwe motorverkope en die daling in die brandstofprys is goeie nuus
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Een van die leidende aanwysers van die sakesiklus is nuwe voertuigverkope. Dit is ʼn barometer van hoe dit met verbuikers gaan en syfers oor die verkope van vloot- en kommersiële voertuie asook uitvoer, gee ʼn aanduiding van die sakesektor en die buiteland se vraag. Naamsa het gister Septembermaand se voertuigverkopesyfers bekend gemaak en dit skets ʼn positiewe prentjie in vergelyking met verlede jaar. Daarby het die prys van petrol met R1,02 per liter gedaal. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Nuwe motorverkope en die daling in die brandstofprys is goeie nuus
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m