EPISODE · Apr 9, 2026 · 7 MIN
Nuwe wetgewing wil fluitjieblasers beskerm en finansieël aanmoedig om korrupsie en bedrog aan te meld
from RSG Geldsake met Moneyweb · host Ryk van Niekerk
Andries Nel, adjunkminister van justisie en staatkundige ontwikkeling, verduidelik hoe hierdie nuwe voorgestelde wetgewing fluitjieblasers sal beskerm en wat die voorstel om fluitjieblasers finansieel te vergoed behels. Publieke kommentaar op die konsepwetgewing is tans oop en sluit op 14 Mei. Volg RSG Geldsake op Twitter
Embed this episode
Ready to play
Nuwe wetgewing wil fluitjieblasers beskerm en finansieël aanmoedig om korrupsie en bedrog aan te meld
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.