EPISODE · Mar 29, 2017 · 3 MIN
OK JAG
from Eastern Cape News · host SABC News and Current Affairs
Die Oos Kaap se winsgewende wildbedryf is drasties geraak deur die voortslepende droogte. Na raming het meer as die helfte van die wild in die provinsie gevrek weens die swak toestand van die veld. Sommige diere, veral koedoes, is te swak om oor heinings te kom en vrek dan waar hulle aan die heinings verstrengel raak. Die jagseisoen vir vanjaar is op plekke gekanselleer. Veronica Fourie doen verslag.
Embed this episode
Ready to play
OK JAG
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.