EPISODE · Mar 16, 2022 · 1 MIN
Om die rem net genoeg te trap
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Amerikaanse Federale Reserwebank neem hierdie week ʼn belangrike besluit. Die afgelope jaar het hulle ekonomie sterk gegroei en inflasie skerp gestyg. Hulle moet nou rem trap – net genoeg om inflasie onder beheer te bring, maar nie soveel dat dit die ekonomie in ʼn resessie laat beland nie. Die skerp styging in die olieprys gaan die moeilik maak om so ʼn sagte landing reg te kry. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Om die rem net genoeg te trap
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m