‘Om te bly hoop’ – Willie Nel en Isabel Arangies episode artwork

EPISODE · Mar 28, 2025 · 19 MIN

‘Om te bly hoop’ – Willie Nel en Isabel Arangies

from Media24 · host Media24

’n Fees vir die oog, rus vir jou siel en vuurhout vir môre – dit is die plaas Moolmanshoek. Eienaar Willie Nel en Isabel Arangies, sy dogter, vertel hoe hulle aanhou boer. Johan Beukes gesels in dié episode van die Bly Boer-potgooi oor die herstelpad wat hulle op die plaas moes volg en hoe hulle deesdae ook “met mense boer”. In hierdie episode hoor jy meer oor: • die families wat deel van Moolmanshoek se storie is; • die struikelblokke wat die Nels moes oorkom; • die trauma van die brande; • waar hulle hoop vandaan kom; en • hoe moet jy maak as jy jou in ’n doodloopstraat bevind. Landbou.com se potgooireeks Bly Boer wil boere inspireer om nie net aan te hou boer nie, maar om ook vreugde in hul dagtaak te vind. In elke episode verken ons nuwe maniere om balans te vind sodat jy jou roeping met passie kan uitleef.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 28, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

‘Om te bly hoop’ – Willie Nel en Isabel Arangies

0:00 19:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 19 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on March 28, 2025.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!