ONDERHOUD: FRANS SWART GESELS OOR LEFRA SE REVUEE OPLEIDING episode artwork

EPISODE · Jun 11, 2024 · 7 MIN

ONDERHOUD: FRANS SWART GESELS OOR LEFRA SE REVUEE OPLEIDING

from Styleskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Revue is lankal nie meer net ʼn konsert in die skoolsaal nie. Dit het die afgelope 10 tot 15 jaar ontwikkel tot volskaalse produksies en skole kry ook die geleentheid om elke jaar aan opwindende kompetisies deel te neem met hulle revue of selfs op televisie te verskyn. Ons gesels vandag met die besturende direkteur van die produksiemaatskappy Lefra Produksies, Frans Swart. Hulle bied elke jaar een van hierdie opwindende kompetisies aan, maar hierdie jaar ook revue opleiding.

NOW PLAYING

ONDERHOUD: FRANS SWART GESELS OOR LEFRA SE REVUEE OPLEIDING

0:00 7:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Ewigdurende Vreugde

Jul 5, 2026 ·3m

Onbeskryflike Vreugde

Jul 4, 2026 ·3m

Ware Vreugde

Jul 3, 2026 ·2m

Die Vreugde Koninkryk

Jul 2, 2026 ·3m

Die Vreugde-uitruiling

Jul 1, 2026 ·2m

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Styleskoops (Afrikaans)?

This episode is 7 minutes long.

When was this Styleskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on June 11, 2024.

What is this episode about?

Revue is lankal nie meer net ʼn konsert in die skoolsaal nie. Dit het die afgelope 10 tot 15 jaar ontwikkel tot volskaalse produksies en skole kry ook die geleentheid om elke jaar aan opwindende kompetisies deel te neem met hulle revue of selfs op...

Can I download this Styleskoops (Afrikaans) episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!