ONDERHOUD: PHILLRU VAN ACHTERBERGH GESELS OOR GROET DIE GROTMAN episode artwork

EPISODE · Feb 5, 2024 · 6 MIN

ONDERHOUD: PHILLRU VAN ACHTERBERGH GESELS OOR GROET DIE GROTMAN

from Styleskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Mans is van Mars en vroue is van Venus. So sê hulle. Al het Grotman sy rookseine verruil vir WhatsApp-boodskappe, e-posse, iPhones, Facebook en Twitter, is die verskille steeds daar. In Groet die Grotman 2 word die verskille tussen mans en vroue op komiese wyse uitgebeeld deur Grotman Phillru van Achterbergh. Ons gesels met Phillru oor hierdie lekker, maar uitdagende rol. Phillru is ‘n jong akteur, regisseur, stemkunstenaar en nou ook sanger. Phillru dankie dat jy met ons gesels.

NOW PLAYING

ONDERHOUD: PHILLRU VAN ACHTERBERGH GESELS OOR GROET DIE GROTMAN

0:00 6:37

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Styleskoops (Afrikaans)?

This episode is 6 minutes long.

When was this Styleskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on February 5, 2024.

What is this episode about?

Mans is van Mars en vroue is van Venus. So sê hulle. Al het Grotman sy rookseine verruil vir WhatsApp-boodskappe, e-posse, iPhones, Facebook en Twitter, is die verskille steeds daar. In Groet die Grotman 2 word die verskille tussen mans en vroue op...

Can I download this Styleskoops (Afrikaans) episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!