ONDERHOUD: SONJA GOLDBERG OOR HAAR NUWE BOEK episode artwork

EPISODE · Dec 20, 2024 · 8 MIN

ONDERHOUD: SONJA GOLDBERG OOR HAAR NUWE BOEK

from Styleskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Welkom by Styleskoops.  Ons gesels vandag met die outeur, Sonja Golberg oor haar ‘n besondere oordenkingsdagboeke, getiteld KOM SAAM.   Van haar dae as onderwyseres by ‘n skool vir gestremde leerders tot haar nuwe roeping in die bediening, het Sonja se pad haar telkens teruggelei na haar anker – haar geloof. Kom ontdek hoe sy haar stories gebruik om ander te inspireer. Ons leer meer oor die vrou agter hierdie boeke en die reis wat haar hierheen gebring het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 20, 2024

Embed this episode

Ready to play

ONDERHOUD: SONJA GOLDBERG OOR HAAR NUWE BOEK

0:00 8:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Styleskoops (Afrikaans)?

This episode is 8 minutes long.

When was this Styleskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on December 20, 2024.

Can I download this Styleskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!