EPISODE · Mar 14, 2022 · 2 MIN
Ongelykheid en die belastingbasis
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons weet almal dat Suid-Afrika het ʼn kenmerkende ongelyke verdeling van inkomste en welvaart. ʼn Onlangse verslag deur die Wêreldbank het die oorsake van ongelykheid ondersoek. Die aanbevelings is dat sosiale besteding meer effektief moet wees en dat toelae beter geteiken moet word om die mees kwesbare mense te help. Maar, juis omdat die verdeling van inkomste so ongelyk is, is die belastingbasis wat moet betaal vir die herverdelingsbeleide, baie smal. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Ongelykheid en die belastingbasis
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m