EPISODE · Aug 8, 2021 · 18 MIN
Onluste: Hoe assesseer 'n mens 'n tsoenami van eise?
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Nuuspod praat met Norman Hornby, uitvoerende hoof van Cornwall. Hulle het die taak om duisende Sasria-eise na die onlangse onluste te assesseer. Dit volg kort op die hakke van die duisende eise wat ingedien word as gevolg van die inperkingsmaatreëls wat ingestel is weens die Covid19-pandemie. Dit het 'n geweldige impak op die versekeringsbedryf. Norman beduie hoe.
Embed this episode
NOW PLAYING
Onluste: Hoe assesseer 'n mens 'n tsoenami van eise?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.