EPISODE · Oct 26, 2022 · 2 MIN
Ons fiskale beleid bekommernisse
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Met die Covid-19 pandemie in 2020 het owerheidsbesteding, die begrotingstekort en staatskuld skerp toegeneem. Voor dit was daar in talle begrotings sprake van besuiniging, maar met die pandemie is ʼn plan in werking gestel om owerheidsbesteding in reële terme te besnoei. Ek sal die eerste wees om te argumenteer dat dit belangrik is om die skuldlas te verminder, maar die afgelope week is navorsing gepubliseer wat wys dat dit nie sonder koste kan gebeur nie. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Ons fiskale beleid bekommernisse
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m