EPISODE · Oct 16, 2021 · 10 MIN
Ons is moeg vir die onbevoegde ANC
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Swart kandidate in verkiesings is nie iets wat die gemiddelde Suid-Afrikaner met die Vryheidsfront Plus sal assosieer nie, maar die party het dit stil-stil reggekry om regoor die land bruin en swart kandidate te werf met die oogmerk om minderheidsregte aan te spreek. Nuuspod het met Manicks Mpunwana van Bela Bela gepraat oor sy besluit om as kandidaat vir die Vryheidsfront Plus te staan.
Embed this episode
NOW PLAYING
Ons is moeg vir die onbevoegde ANC
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.