EPISODE · Aug 31, 2021 · 29 MIN
Ons mag vir onsself opstaan!
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Noem die naam van Devon Hofmeyr, en jy kry uiteenlopende reaksie. Sommige getroue ondersteuners van Nuuspod sê die jong aktivis is nie nuus nie. Maar net op Facebook is daar meer as 30 000 mense wat hieroor sal verskil. Getrou aan Nuuspod se aard, waar almal 'n storie het, het ek besluit om self uit te vind wie en wat Devon Hofmeyr is, en watter invloed sy pa op sy oortuigings het.
Embed this episode
NOW PLAYING
Ons mag vir onsself opstaan!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.