Ons moet nou sonder die staat boer, sê landbouleier. episode artwork

EPISODE · Sep 24, 2021 · 19 MIN

Ons moet nou sonder die staat boer, sê landbouleier.

from Nuuspod · host Izak du Plessis

Die president van Vrystaat Landbou, Francois Wilken sê gewone Suid-Afrikaners moet die staat afskud en op hule eie die staat se mislukkings regmaak. Ons sal as verskillende gemeenskappe hande moet vat. “Ons sal moet begin om die staat en die ANC, wat die publiek gyselaar hou met hul eie ideologiese besluite, af te skud.” Hy het verder gesê dat politici oor die wêreld heen in fortuinsoekers verander het wat net in eie belang optree. Wilken sê ons sal moet besef ons stryd is nie tussen wit en swart nie, maar tussen ons en die staat.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 24, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Ons moet nou sonder die staat boer, sê landbouleier.

0:00 19:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuuspod?

This episode is 19 minutes long.

When was this Nuuspod episode published?

This episode was published on September 24, 2021.

Can I download this Nuuspod episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!