EPISODE · Mar 23, 2021 · 2 MIN
Ons noem dit geleentheidskoste
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Toe die Minister van Finansies aangekondig het dat die owerheid besteding gaan besnoei om ʼn skuldkrisis af te weer het baie mense gedink dit is ʼn goeie stap. Ek dink nogsteeds so. Maar soos wat ons in Ekonomie-1 leer, is behoeftes onbeperk en hulpbronne is skaars, almal moet keuses maak, ook die Minister, en keuses impliseer geleentheidskoste. Die studentebetogings wat tans deur die land plaasvind is een van die geleentheidskostes van ʼn besuinigingsbegroting.
What this episode covers

NOW PLAYING
Ons noem dit geleentheidskoste
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m