EPISODE · Sep 23, 2021 · 25 MIN
Ons regstelsel is g'n lendelam nie, sê oudregter Kriegler
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Die integriteit van die regstelsel word die afgelope tyd bevraagteken na die uitspraak van die Konstitusionele Hof oor die verkiesingsdatum, asook die gebeure rondom oudpresident Jacob Zuma se tronkstraf. Helen Zille van die DA sê die regbank is lankal gekaap, en Tim du Plessis skryf in Rapport dat die stelsel lendelam is. Maar oudregter Kriegler sê hoewel daar tekortkominge is, is die SA regstelsel nog gesond.
Embed this episode
NOW PLAYING
Ons regstelsel is g'n lendelam nie, sê oudregter Kriegler
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.