‘Ons sal hierdeur kom’ – DF Fyfer episode artwork

EPISODE · Apr 3, 2026 · 21 MIN

‘Ons sal hierdeur kom’ – DF Fyfer

from Media24 · host Media24

DF Fyfer van Bhetjane Cattle Co is lank genoeg ’n boer om die sielkundige impak en stres van boerdery te verstaan. “Dit is nie net jou eie toekoms wat op die spel is nie, maar die nalatenskap van jou voorouers en die toekoms van jou kinders.”In die Bly Boer-onderhoud met Reza Clifford gesels hy oor die boer wat “24/7 in sy fabriek woon en nie van sy bron van stres kan wegkom nie”.Tog meen hy dit is goed om terug te kyk voordat jy vorentoe kyk.“Jy weet waardeur jou oupa en jou oupagrootjies voor jou is. Hoeveel droogtes was daar al? Die rentekoerse in die negentigs was 27%. Brandstofprys het in die sewentigs verdubbel. Ons is al deur ’n enorme klomp goed, en ons is steeds hier. Ek glo ons sal hierdeur kom.”

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 3, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

‘Ons sal hierdeur kom’ – DF Fyfer

0:00 21:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 21 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on April 3, 2026.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!