EPISODE · Apr 23, 2025 · 8 MIN
Ontdek die rykheid en diversiteit van Afrikaans op kykNET "Die stories van Afrikaans"
from OFM Nights · host OFM
Ek gesels met bekende digter Danie Marais oor Die Stories Van Afrikaans. Op Sondag, 27 April, neem kykNET jou op 'n reis deur die geskiedenis van ons taal, met boeiende vertelsterke en ryk argiefmateriaal. Van die smeltkroes aan die Kaap tot die hedendaagse uitdagings—ontdek hoe hierdie taal deel van ons identiteit geword het. Mis dit nie! Die stories van Afrikaans première op Sondag 27 April om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144)
Embed this episode
NOW PLAYING
Ontdek die rykheid en diversiteit van Afrikaans op kykNET "Die stories van Afrikaans"
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.