Onthou my asseblief: ‘n Liefdes konsert uit Heidedal met Caroline Grace episode artwork

EPISODE · Aug 25, 2025 · 3 MIN

Onthou my asseblief: ‘n Liefdes konsert uit Heidedal met Caroline Grace

from OFM Artbeat (Kunsteklop) · host OFM

Musikant, liedjieskrywer en vervaardiger, Angelo Mockie sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te vertel oor die besonderse geleentheid wat Afrikaans in Heidedal vier. Die uiters talentvolle Caroline Grace deel die verhoog met plaaslike kunstenaars Domariah Stilo, Lenthea Jantjies, Allonechia Steyn en Jaques May-Knight. Dit beloof ‘n aand van nostalgie en liefde vir Afrikaans. Angelo se droom is dat die produksie ‘n jaarlikse instelling sal word. Dit vind die 20ste September by die Musicon in Bloemfontein plaas en kaartjies is beskikbaar op Webtickets.

NOW PLAYING

Onthou my asseblief: ‘n Liefdes konsert uit Heidedal met Caroline Grace

0:00 3:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Artbeat (Kunsteklop)?

This episode is 3 minutes long.

When was this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode published?

This episode was published on August 25, 2025.

What is this episode about?

Musikant, liedjieskrywer en vervaardiger, Angelo Mockie sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te vertel oor die besonderse geleentheid wat Afrikaans in Heidedal vier. Die uiters talentvolle Caroline Grace deel die verhoog met...

Can I download this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!