Ontmoet Robyn Rossouw, die talentvolle aktrise wat ons as Kelsey in Diepe Waters verras! episode artwork

EPISODE · Apr 2, 2025 · 7 MIN

Ontmoet Robyn Rossouw, die talentvolle aktrise wat ons as Kelsey in Diepe Waters verras!

from OFM Nights · host OFM

Ontmoet Kelsey Kleynhans! Vanaf Woensdag 19 Maart op kykNET (DStv-kanaal 144) kan jy Robyn Rossouw in die rol van hierdie skerp tong-en-sjarme karakter sien. Kelsey kom met groot ambisies en ’n geheimsinnige agtergrond wat beslis die skoonheidsbedryf op sy kop sal draai. Wat is haar ware motiewe? Moet nie misloop hoe sy Zelda se lewe gaan beïnvloed nie! Maak seker jy skakel Maandae tot Donderdae 18:30 in op kykNET (DStv-kanaal 144) vir Diepe Waters.

NOW PLAYING

Ontmoet Robyn Rossouw, die talentvolle aktrise wat ons as Kelsey in Diepe Waters verras!

0:00 7:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Nights?

This episode is 7 minutes long.

When was this OFM Nights episode published?

This episode was published on April 2, 2025.

What is this episode about?

Ontmoet Kelsey Kleynhans! Vanaf Woensdag 19 Maart op kykNET (DStv-kanaal 144) kan jy Robyn Rossouw in die rol van hierdie skerp tong-en-sjarme karakter sien. Kelsey kom met groot ambisies en ’n geheimsinnige agtergrond wat beslis die...

Can I download this OFM Nights episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!