Oorlog in Mosambiek, Andre en Anna-Marie is steeds daar episode artwork

EPISODE · May 3, 2022 · 58 MIN

Oorlog in Mosambiek, Andre en Anna-Marie is steeds daar

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

Andre en Anna-Marie Thiart se huis in die Noorde van Mosambiek is laasjaar afgebrand, maar hulle is steeds daar. Vir nou woon hulle in 'n konstruksiekamp van TOTAL, net buite Palma, veertig kilometer van die Tanzanië grens af. Soldate uit Rwanda beskerm die kamp. “Dit gaan bietjie beter,” sê Andre, “maar steeds rof.” Hulle het gister gehoor van 'n dorpie daar naby wat geplunder is en 'n weermagkamp 'n ent verder is onlangs aangeval . . . Kontak vir Andre: [email protected] Link na Kerkbode vir artikel en fotos  

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 3, 2022

Embed this episode

Ready to play

Oorlog in Mosambiek, Andre en Anna-Marie is steeds daar

0:00 58:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 58 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on May 3, 2022.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!