EPISODE · Apr 26, 2022 · 1 MIN
Opsomming van aanwysers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ekonome is die laaste paar weke al bekommerd oor die impak van skokke, soos beurtkrag en die vloede op ekonomiese groei in die tweede kwartaal. Daarby is daar al die kostedrukfaktore wat veroorsaak word deur Rusland se inval in Oekraine en Sjina se Covid inperkings en sommer vinnig loop die stagflasie-spook in die sakenuus. Ongelukkig is ons aanwysers eers met ʼn sloering beskikbaar. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Opsomming van aanwysers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m