EPISODE · Feb 20, 2017 · 4 MIN
OUDWORD
from Eastern Cape News · host SABC News and Current Affairs
Goeie gesondheid is iets wat nie as van selfsprekend aanvaar kan word nie. Met die ouderdom kom allerlei kwale, en dis veral die breinfunksie wat soms verwaarloos word. Baie Suid Afrikaners leef langer, maar die kwalitiet van lewe gaan agteruit. Wetenskaplike navorsing toon dat daar meer mense oor die ouderdom van 65 is, as kinders jonger as 15. Daar is egter talle organisasie wat hulle beywer om bejaardes se lewenskwaliteit te verbeter deur breinstimulering. Veronica Fourie doen verslag.
Embed this episode
Ready to play
OUDWORD
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.