Parlement, die Madlanga-kommissie en die verhouding tussen VSA en Iran episode artwork

EPISODE · Jul 15, 2026 · 51 MIN

Parlement, die Madlanga-kommissie en die verhouding tussen VSA en Iran

from Radio Pulpit · host Jannie Pelser

Vanoggend gesels Jannie Pelser met drie uitsonderlike gaste oor sleutelkwessies wat plaaslik en internasionaal rimpelings veroorsaak: Parlement en die Madlanga-kommissie: Senior advokaat, Adv. Botes, gee vir ons eerstehandse terugvoer oor die vordering van die Parlementêre Ad Hoc-komitee. Die fyn kuns van Diplomasie: Die bekende politieke ontleder, prof. André Duvenhage, bespreek die deurslaggewende rol van ambassadeurs. Geopolitieke Spanning op 'n Mespunt: Die militêre strateeg, prof. Abel Esterhuyse, sluit die program af met 'n ontdeling van die uiters plofbare verhouding tussen die VSA en Iran. Perspektief

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 15, 2026

Embed this episode

Ready to play

Parlement, die Madlanga-kommissie en die verhouding tussen VSA en Iran

0:00 51:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Pulpit?

This episode is 51 minutes long.

When was this Radio Pulpit episode published?

This episode was published on July 15, 2026.

Can I download this Radio Pulpit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!