EPISODE · Apr 18, 2025 · 17 MIN
‘Passie en fokus nodig vir sukses’ – Johann Krige
from Media24 · host Media24
Johann Krige, mede-eienaar van Kanonkop, een van die voorste Suid-Afrikaanse wynplase, glo hulle verkoop nie wyn nie, maar ’n leefstyl. In sy gesprek met Johan Beukes sê hy ’n mens moenie die wiel probeer herontwerp nie, maar doen dít waarmee jy goed is. In die episode sal jy meer hoor oor: • passie en toewyding; • om vrede te maak met wat jy het; • die sewe vet jare en die sewe maer jare; • hoe om met mense te werk; en • hoe hy afskakel en herlaai.
Embed this episode
NOW PLAYING
‘Passie en fokus nodig vir sukses’ – Johann Krige
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.