EPISODE · Jun 2, 2026 · 12 MIN
Paul Loots en die komberse vir Danville
from Radio Pulpit · host Johann Els
Johann Els gesels met Paul Loots. Hy is ‘n gewone mens wat veilig in die Ooste van Pretoria in finansies werk. Die Here het hom egter daar gaan haal en hy het betrokke geraak by ‘n bediening in Danville (Heal the Land Westerngate) waar hy o.a. die klank weekliks doen en betrokke geraak het by ‘n gemeenskap waaraan hy andersins nooit eers sou gedink het nie. Hulle is besig om komberse vir die winter bymekaar te maak. Spektrum Podcasts
Embed this episode
NOW PLAYING
Paul Loots en die komberse vir Danville
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.