EPISODE · Oct 23, 2025 · 16 MIN
Pers strate, groen gewete
from Kosreis
In hierdie lente-episode van Kosreis staan Francette stil by die prag van die Jakaranda-seisoen en die groter boodskap wat dit bring - om met sorg en respek teenoor Moeder Aarde te leef. Sy gesels oor besoedeling, plastiek en eenvoudige maniere waarop ons elkeen ‘n verskil kan maak in ons kombuise en huise.Van die 5 stappe wat ons kan gebruik as 'n padkaart na herwinning (weier, verminder, hergebruik, doelvernuweing en herwin) tot praktiese waterbesparingswenke en komposmaak met kosoorblyfsels. Hierdie episode herinner ons dat gesonde leefstylkeuses nie net ons liggame voed nie, maar ook die aarde genees.Temas in hierdie episode:Die simboliek van die Jakaranda en die siklus van nuwe leweDie impak van plastiek en chemikalieë soos BPA en ftalateWat jy in jou kombuis kan doen om water- en kosafval te verminderHoe om ‘n eenvoudige komposhoop te beginKlein daaglikse stappe om meer volhoubaar te leefLuister na hierdie episode van Kosreis en herontdek die vreugde van 'n eenvoudige, bewuste leef vir jou, en vir Moeder Aarde.Aanbieder: Francette Bekker Instagram@kosreis Instagram & Facebook@francettedietitianWebtuistewww.francettedietitian.comE-poschatwith@francettedietitian.com Vrywaring gelees deur aktrise en sangeres Sanli Jooste. Vind haar op Instagram @sansings89
Embed this episode
What this episode covers
In hierdie lente-episode van Kosreis staan Francette stil by die prag van die Jakaranda-seisoen en die groter boodskap wat dit bring - om met sorg en respek teenoor Moeder Aarde te leef. Sy gesels oor besoedeling, plastiek en eenvoudige maniere waarop ons elkeen ‘n verskil kan maak in ons kombuise en huise. Van die 5 stappe wat ons kan gebruik as 'n padkaart na herwinning (weier, verminder, hergebruik, doelvernuweing en herwin) tot praktiese waterbesparingswenke en komposmaak met kosoorblyfse...
NOW PLAYING
Pers strate, groen gewete
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.