Persoonlike ontwikkeling & Tapas vir die reis episode artwork

EPISODE · Jun 27, 2026 · 40 MIN

Persoonlike ontwikkeling & Tapas vir die reis

from Radio Pulpit · host Mercia Eksteen

In vandag se episode van Kopskuif, kom gesels bekende sielkundige, dr. Eugene Kemp, vanuit ’n sterk geloofsbasis oor persoonlike ontwikkeling. Hy deel ook meer oor sy nuutste boek, ‘Tapas vir die reis’ – ’n versameling van 100 inspirerende stories uit sy radio- en sosialemediaplatforms wat jou ’n hupstoot gee op ons reis wat nie sonder moeilikhede en storms gebeur nie. Ons is almal pelgrims op ons eie unieke tog, maar uiteindelik nomades wie se wortels nie hier te diep ingeslaan kan word nie. En soos ons aardse stories nou met mekaar verweef is, is dit aan die einde deel van die groter storie

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 27, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Persoonlike ontwikkeling & Tapas vir die reis

0:00 40:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Pulpit?

This episode is 40 minutes long.

When was this Radio Pulpit episode published?

This episode was published on June 27, 2026.

Can I download this Radio Pulpit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!