PIERRE VAN PLETZEN episode artwork

EPISODE · Feb 29, 2024 · 1H 31M

PIERRE VAN PLETZEN

from PRAATING · host Peach van Pletzen a.k.a Groothond

Vandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede.Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys.Some of you might know him as Spike, en ander as Septimus of Oubaas, but he is also soveel meer as net die karakters wie hy al in die lewe geroep het. He is also a man of gróót karakter. Persoonlik I don't see him as any of those karakters.  Ek sien hom as die man wat al pakslae, insig, wysheid en baie liefde gegee het.Sit julle hande bymekaar vir  the KAKGROOTHOND! Die Prins van Stilfontein. Die OG, die Big dog... Pierre van Pletzen - my pa.Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 29, 2024

Embed this episode

Vandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede. Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys. Some of you might know him as Spike, en ander as Septimus of Oubaas, but he is also soveel meer as net die karakters wie hy al in die lewe geroep het. He is also a man of gróót karakter. Persoonlik I don't see him as any of those karakters. Ek sien hom as die man wa...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

PIERRE VAN PLETZEN

0:00 1:31:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of PRAATING?

This episode is 1 hour and 31 minutes long.

When was this PRAATING episode published?

This episode was published on February 29, 2024.

Can I download this PRAATING episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!